VVA se Leeskonferensie

“As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe”: ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie

Só begin ’n onderhoud wat aan die begin van hierdie skooljaar met ’n skoolhoof van Kuilsrivier, wat verkies het om anoniem te bly, gevoer is. Lees die onderhoud hierDie skoolhoof het oor die situasie in sy skool gepraat. Die verlies van onderwystyd het ’n katastrofiese effek op baie skole, opvoeders en kinders gehad.

Dit is ook so deur Faeed Amardien ondervind, en ook deur Earl Basson.

Die ATKV se VVA het op 7 Mei in samewerking met die WKOD (Metro-Oos Onderwysdistrik) ’n leeskonferensie by CTLI in Kuilsrivier aangebied.

Lees Volle artikel hier.
https://www.litnet.co.za/as-n-kind-kan-lees-kan-hy-vorder-in-die-lewe-n-onderhoud-met-chareldine-van-der-merwe-oor-die-vva-se-lewensbelangrike-leeskonferensie/ 

AboutHeide Cornelius

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

English