“As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe”: ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie
Só begin ’n onderhoud wat aan die begin van hierdie skooljaar met ’n skoolhoof van Kuilsrivier, wat verkies het om anoniem te bly, gevoer is. Lees die onderhoud hier. Die skoolhoof het oor die situasie in sy skool gepraat. Die verlies van onderwystyd het ’n katastrofiese effek op baie skole, opvoeders en kinders gehad.