Meer van ons ProdukteKOM BINNEKORT!
Ons werk baie hard aan die nuwe weergawe van ons webwerf. Dit sal e-handel insluit vir die keuse van aanlyn produkte en bestellings. Bly ingeskakel!
In the meantime, order our packages and books via e-mail!
(Beskikbaar in Engels of Afrikaans)
-
Gereed om te Leer met Doen en Leer Program vir Onderwysers en Ouers R1 000
• Opleiding R350 per uur met maksimum 4 uur.
-
Onderwyser se Lees Pakket Gr R tot Gr 7 R2 000
• Slegs vir gebruik in een skool. • Boeke vir leerders apart bestel R68 per boek. • Opleiding R350 per uur met maksimum 4 uur.
-
Ouers Pakket R1 300
• Slegs vir gebruik in een huishouding.
-
Besigheids Pakket R10 000
• Vir een taal R 5000 vir 'n addisionele tweede taal. • Vir slegs Wiskunde: Gesyferdheidsprogram R7 500.
-
Wiskunde: Gesyferdheidsprogram vir Onderwysers en Ouers R3 500
• Slegs vir gebruik in een skool of een huishouding.