Ons LeersentrumsOns hoof opleidingsentrum

Opvoeders, fasiliteerders en voornemende sake-eienaars kan die hoofsentrum op uitnodiging of afspraak besoek.

Hier sien jy hoe Doen en Leer in die praktyk werk en watter toerusting nodig is.

DSC_0177

Ontmoet ons leersentrums eienaars

Dokka Swart

Bellville

Linda Briers

Overstrand

Judith Coetzee

Paarl / Franschhoek

Deirdre du Preez

Durbanville/Stellenbosch

Annemieke Venter

Brackenfell
Afrikaans