Jy kan help om 'n skool omgewing te skep waar kwaliteit en effektiewe lees-, skryf- en wiskunde vaardighede verbeter en bevorder word. Deur skole en opvoeders met die Doen en Leermetodologie te bemagtig, kan meer skole en kinders toegang tot kursusmateriaal hê en leer. Navorsing het getoon dat lesers ons leiers word wat 'n beter Suid-Afrika bou.
- Pakket gekoop deur die skool
- Opvoeders ontvang opleiding om leerders die Doen en Leer-metode in die klas te leer as deel van die kurrikulum
- Skole mag nie 'n inkomste met hierdie pakkette genereer nie
- 'n Pakket is beperk in die gebruik by een skool - om nie tussen skole te deel nie
- Boeke vir leerders gekoop by Doen en Leer
- Teikenmark: Graad 1 tot 12 leerders
Â